Goeiemore, Ek sukkel met ons Onyx daar is laasjaar die Onyx 2 geinstalleer en die persoon hier wat dit geinstalleer het het al die ou gesprekke delete omdat ons reeds 'n probleem ondervind het dat ons elke maand al die vorige maand se oproepe nie kan terug luister nie dit gooi 'n boodskap uit dat di...