onyx 2

Onyx - Standalone USB Tap recorders with software

Moderators: Leon van Heerden, Luanda_Junzi

onyx 2

Postby bbsentrum » Mon Mar 09, 2015 9:53 am

Goeiemore, Ek sukkel met ons Onyx daar is laasjaar die Onyx 2 geinstalleer en die persoon hier wat dit geinstalleer het het al die ou gesprekke delete omdat ons reeds 'n probleem ondervind het dat ons elke maand al die vorige maand se oproepe nie kan terug luister nie dit gooi 'n boodskap uit dat dit OUT OF MEMORY is. Daarom het die persoon al die rekords delete. Nou wil die Onyx nie meer opneem nie en ons kan steeds nie oproepe nagaan of terug luister nie en gooi steeds die OUT OF MEMORY boodskap uit.
Kan iemand vir my verduidelik hoe om die Onyx te delete vanaf jou rekenaar en weer van vooraf herinstalleer en presies hoe gaan ek te werk om dit te kan doen? Kan enige een vir my stap vir stap aanwysings van hoe om dit te kan doen dws van die hele proses. Dalk moet ek byvoeg dat ons die Datatex Onyx Versio 2.0.1.15 ( 2008) version het
Vriendelike Beheer groete
bbsentrum
 
Posts: 1
Joined: Mon Sep 23, 2013 2:19 pm

Re: onyx 2

Postby Belinda Frick » Mon Mar 09, 2015 10:58 am

Om ONYX te installeer, sien forum link:
How do I re-install ONYX?

Neem kennis, dat as u enige foutboodskappe kry kyk asb. of dit van Windows of ONYX afkomstig is. U kan 'n screenshot post en ons kan ondersoek instel.
Belinda Frick
 
Posts: 3808
Joined: Fri Nov 12, 2010 4:25 pm


Return to Onyx

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron